KABV Afrikaans Sonder Grense Graad 10 2de Addisionele Taal Leerderboek: UBC contracted (Eerste uitgawe 2013)
By: and
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Tweede Addisionele Taal. Dié taalreeks voldoen aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Dié gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede oefen. Leerders se taalvaardighede soos Luister en praat, Lees en kyk: Begrip en Letterkunde, Skryf en aanbied, asook geïntegreerde Taalstrukture en -konvensies word doeltreffend ontwikkel sodat die leerders in die multikulturele opset in die land ook in Afrikaans kan kommunikeer. In Graad 10 is dit nodig om elke taalvaardigheid volgens die tydstoekenning per tweeweeksiklus in die NKABV te onderrig: • Luister en praat: 2 uur: 25% • Lees en kyk: Begrip en Letterkunde: 3 uur: 40% • Skryf en aanbied: 2 uur: 25% • Taalstrukture en -konvensies: 1 uur: 10%. ‘n Onderwysersgids vir Afrikaans sonder grense Graad 10 Tweede Addisionele Taal is ook beskikbaar.
- Copyright:
- 2016
Book Details
- Book Quality:
- Excellent
- Book Size:
- 324 Pages
- ISBN-13:
- 9780636147027
- Publisher:
- Maskew Miller Longman Pty. Ltd, South Africa
- Date of Addition:
- 07/28/21
- Copyrighted By:
- Department of Basic Education
- Adult content:
- No
- Language:
- English
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction, Education
- Submitted By:
- Michelle Louw
- Proofread By:
- Michelle Louw
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.