Soos Die Jangroentjie Kom
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Sy sien die donkerblou kortbroekie. Nee, ruk haar hart teen haar lugpyp vas, geen mens kan dit ‘n broekie noem nie. Dis net ‘n stukkie lap, want haar bene is dan gans en al kaal. Daar is ‘n yslike stuk van die meisie se maag wat vir haar, Koba Kellerman, terugkyk voordat die flentertjies ligblou bostukkie vir haar sê dat dit baie beslis nie ‘n dogtertjie is wat hier voor haar staan nie. En die swart kraai wat so kop in die lug teen haar been staan en die jakkals wat sy so liefdevol vashou – en dit hier in die goeie dokter Rudolph Ferreira se huis! Ja, so het Moya Malan saam met dokter Rudolph op Volstruispoort aangekom en Koba Kellerman en die meeste van die ander, soos dominee en mevrou van Biljon, was oorstelp, maar veral vir die hovaardige Estelle Opperman, rykmansdogter en orreliste in die kerk, was dit absoluut ongehoord dat so ‘n meisie met haar veldmaniere – van nou af hier in Dokter Rudolph, die burgemeester van Volstruispoort en haar Rudolph se huis huis kom woon met jakkals en kraai en al! Moya het die Karoodorpie in der waarheid op horings geneem – maar sy het ook vir ou Janneman die verstote ou man wat in sy bouvallige huurhuisie siek gelê het, liefdery versorg… So het sy op die ou end vir Volststruispoort se mense geleer wt die ware betekenis van die Liefde en van ordentlikheid is…
- Copyright:
- 2025
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- Publisher:
- © JP van der Walt en Seun Edms Bpk.
- Date of Addition:
- 06/10/25
- Copyrighted By:
- Ella van der Mescht
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.