Browse Results

Showing 601 through 607 of 607 results

Moet Nie Vrees Nie

by Gabriël Agbo

Vrees is die teenoorgestelde van geloof.  Vrees martel.  God wil hê dat ons geloof in Hom moet hê, in Sy Woorde en beloftes.  Dit is Sy wil vir ons, maar daar is so baie dinge, situasies, teenstanders wat teen dit baklei.  Hierdie is 'n klein maar kragtige boek wat jou sal ophef en op die Woord van God se beloftes laat staan selfs in die gesig van die felste pyle van die vyand of die ergste van situasies.  Moenie vrees nie!  Beweeg aan want die HERE jou God sal jou oorwinning gee!

Nooit Weer Nie!

by Gabriël Agbo

"Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër teen julle gestuur.  “Julle sal weer al die kos kry wat julle begeer. Julle sal die Here julle God loof wat hierdie wonders vir julle moontlik maak. My volk sal nooit weer so in die skande kom nie. Julle sal weet dat Ek onder my volk Israel teenwoordig is. Net Ek is die Here julle God, niemand anders nie! My volk sal nooit weer so in die skande kom nie.” Joël 2: 25-27 Dit is tyd om die dinge wat jou wil stop, te stop,  Dit is God se wil om alles te stop wat jou van Sy plan vir jou lewe wil verwyder.  En jy weet alreeds dat Sy plan vir jou is om die beste van vreugde, vrede, voorspoed, genade, goeie gesondheid en om al jou eiendom te besit.  Selfs as jy onder oordeel staan, kan dit omgedraai word vandag en jy kan weer begin om in Sy genade te swem.  Ons kyk ook na ander se ondervindings en die moderne Israel se weergawe van Nooit Weer nie.  Hoekom hulle hierdie slagspreuk aangeneem het en hoe vêr hulle gekom het om dit toe te pas?    Sekerlik, Israel het vandag een van die mees magtigste nasies op aarde geword, (Dit het die beste intelligensie agentskap, Mossad en die derde beste weermag in die wêreld) nie net omdat God met hulle is nie, maar omdat hulle belowe het om nooit weer toe te laat dat die Jode weer deur daardie mees onmenslik, vermybare gebeurtenis van die laaste eeu.  Vandag lei hulle nie net in verdediging nie maar ook in landbou, ICT, wetenskap en medisyne.  Ja, ons kan vandag sê nooit weer nie.  Hierdie boek is verseker 'n interessante lees.

Ongewone Sukses

by Gabriël Agbo

Ongewone Sukses!  God het jou bestem om suksesvol te wees.  Dit is jou reg.  Dit is jou natuur.  Dit is reg hier in jou D.N.A.  Jy het geen verskoning om ’n mislukking te wees nie.  Alles was jy ooit nodig mag kry om dit in hierdie lewe te maak, is alreeds in jou geplant en is ook in die gebed.  Waarheid.  Hierdie boek sal jou oë oopmaak tot hierdie ewige waarheid.  Jy kannie deur dit gaan en dieselfde bly nie.     Hier sal jy onderwerpe vind soos:  Jy Kan Slaag, Dinge Is Nie Wel Nie?  O Here, God van Hemel, Hy Hou Sy Verbond, Luister Na My Gebed, Ken Sukses en Guns aan My toe, Visie-Plan-Werk, Tydsberekening, Oorkom Struikelblokke, Dit is Gedoen!  U sal die geheime ontdek van die rykste man wat ooit geleef het, die sterkste man en die mees invloedryke koning.  Daar is ook gebede wat jou outomaties op die pad na sukses sit.  God het jou nie ontwerp om te misluk nie.  Hy het jou na Sy ewebeeld geskape.  Dit beteken eenvoudig dat as Hy ’n sukses is, dan moet ons ook wees.  Jy is gebore en gered om te slaag! Lees en word getransformeer. 

Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof

by Gabriel Agbo

Hierdie boek is ‘’n werk oor, wat ek noem die bose drie-eenheid: okkultisme, towerkuns en valse geloof.  Daar is agente deur wie Satan sy bose planne teen die bevordering van God se Koninkryk en humaniteit, uitvoer.  Hierdie drie takke van die koninkryk van duisternis werk in harmonie om bogemelde objektiewe te bereik.  Satan is die inisiëerder en aan die hoof van elkeen van hulle.  Jy sal altyd die ander kry wanneer enige een van die ander in werking is.  Dit is hoekom ek hulle ’n drie-eenheid noem.  Byvoorbeeld, in okkultisme sal u ook towerkuns en vals geloof vind.  Die valse profete en hekse behoort gewoonlik aan geheime verenigings en kulte.  Hulle vertak volgens hulle onmiddelike objektiewe en operasies.  Hulle is verskillende takke van dieselfde boom.  Maar hoe beheer ons hierdie eeue oue spirituele bedreiging wat soveel chaos aan die mens en sy gespanne verhouding met sy Maker veroorsaak het?  Dit is wat ons hier probeer offer.  Elke Christen moet opstaan, die volle wapenrusting van die Koninkryk van die Hemel aantrek en hierdie sataniese aanslae beveg.  En ons moet dit nou doen, dringend en vasberade. 

Seks Speelgoed: Goed of Euwel?

by Gabriël Agbo

Handelaars van seks speelgoed maak biljoene dollar elke jaar.  Hulle produkte is so gediversifiseer en is vandag in elke deel van die wêreld beskikbaar.  Dit lyk asof hierdie besigheid van kunsmatige of tegnologies bevredigende seksuele begeertes in die mode is.  Die enkellopende, getroude, oud, jonk patroniseer seks winkels en die vervaardigers, wyslik ook, is stadig maar seker besig om meer aantreklike en gesofistikeerde goed uitdraai.  Dit lyk asof daar geen einde tot hulle innoverende vindingrykheid is om hierdie nuwe instrumente van plesier te ontwerp nie.  Vandag tree en gedra sommige van heirdie speelgoed hulle presies soos die teenoorgestelde geslag in die seks handeling.  Maar hier wil ons kyk na die oorsprong, intensies en effekte van hierdie speelgoed op die gebruikers, veral die spirituele en sielkundige implikasies. Seks speelgoed is nie nuut nie.  Hulle het 'n lang geskiedenis wat met die gebruik van 'n gevormde objek begin het wat 'n penis voorstel.  Die antieke Romeine, Grieke, Sjinese, Asiërs en Indiërs het hierdie objekte uit steen, yster, goud, hout en ander materiale gekerf waar dit gebruik was om masturbaise aan te vuur.  Sommige van hulle (soos die Grieke) het ook seksgode en godinne aanbid waar hierdie objekte vertoon is, gebruik is en ander seksuele immorele optredes uitgebreid gepromofeer is, insluitende seks met demone en geeste.  So, ons kan tereg sê dat die fondasie van seks speelgoed was een van wellus vir "onbeperkte" plesier en die aanbidding van demoniese gode.  Hierdie ontdekking het gemetamorfeer na ander objekte en in die 20ste eeu sien ons die eerste elektriese vibrator wat ontdek is.  Sedertien, is dit 'n stortvloed van hierdie handmatige en later meer gesoftikeerde instrumente van seksuele plesier.  Sommige van hulle knik en praat!  Wow! Nou, is seks speelgoed in God se oorspronklike plan?  En sedert die seksuele verhouding 'n fisiese, emosionele en spirituele verhouding is, he

Vrese van 'n jong moeder

by Dr Gilbert Adimora Adri De Necker

Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is. Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte. Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis. ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie. Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet. Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesor

Ongewenste Buurman: @@@center@@@ONGEWENSTE BUURMAN

by Dirna Ackermann

... die respek wat haar status vra.” “Ek is in beheer op hierdie perseel,” antwoord Jo koel. “Dis Mac wat jou betaal, dus sou ek sê hy' is eintlik in beheer.” “Ek is ten volle bewus daarvan dat Kean . . .” “Kean?” Dit lyk asof iemand Angelica se toon ...

Refine Search

Showing 601 through 607 of 607 results