- Table View
- List View
Woorde Van Die Anderkant Af
by Claudio Ruggeri Clarien KurzepaAangrypende misdaadriller wat jou tot die laaste bladsy geïnterreseerd sal hou. Volg kommissaris Vincent Germano en sy ondersoekspan wat onvermoeid werk om hierdie saak op te los. 'n Paar moontlike verdagtes en 'n vorige onopgeloste saak maak dit inderdaad baie moeilik om dit op te los.
Word betaal vir jou gedigte
by Bernard Levine Elmarié SmalSkryf jy gedigte? Nou, kan jy betaal word vir die gedigte wat jy skryf en dit kan ook gepubliseer word in kaartjies, kalenders, plakkate en muurbehangsels. As jy jou skrywersdrome wil bewaarheid en terselfder tyd ook vergoed word vir jou gedigte, is hierdie unieke boek spesiaal vir jou. Om gedigte te skryf vir geld is groot pret en baie winsgewend! Word betaal om te doen waarvan jy hou.
Wêreld van Wolwe: Tweede Asem
by Fanie Viljoen"Dis weird om te weet jy is ʼn weerwolf. Maar dis ook cool." Joshua Reinders se lewe het ʼn wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is ʼn weerwolf. Maar dit bring ook ʼn nuwe probleem: Sy pa mag glad nie daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in ʼn weerwolf verander nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos die gruwelike wolf wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. En die vreemdeling met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. Bo dit alles pla ʼn groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY 'N WEERWOLF? Die antwoord lê diep in die Droomwoud. En Joshua moet dit daar gaan kry.
Your Passport to South Africa (World Passport Ser.)
by Artika R. TynerWhat is it like to live in or visit South Africa? What makes South Africa’s culture unique? Explore the geography, traditions, and daily lives of South Africans.
ZAK: Die Zenkion-Aarde-Komplot - Die Blou Planeet
by Theresa van BaalenMitch het ’n knop op sy maag, hy weet iéts gaan gebeur. Iets slegs. En dan land die ruimtewesens in Deltaville en ontvoer inwoners van die dorp. Mitch en sy beste vriend, Lionel, besef dat dit hulle taak sal wees om die inwoners te red. In ’n ander wêreld, op die planeet Zenkion, is Imke besig om oor die Blou Planeet, Aarde, te leer. Haar ma was ’n Aardling en dit beteken Imke is half-Blou Planeter, half-Zenkioniet. Al wat Imke wil doen, is om die blou waters van die Blou Planeet te sien. Sal sy die kans aangryp om na hierdie planeet te gaan? Al is die planeet besig om aangeval te word … ? Mitch en Imke se wêrelde ontmoet in hierdie verhaal oor ruimtereise, ruimtewesens en ’n soeke na die plek waar elkeen behoort.
die Eks, die Sprokie en die Padda-Prins (Afrikaans Edition)
by Martie Janse van RensburgSy het 'n villain in haar lewe - die eks Francois Conradie...nadat Francois een vakansie haar hart gebreek het, het Nadia haar geloof in liefde verloor. Sy het 'n sprokie in haar lewe - hy is die enigste een wat haar hart laat vinniger en stadiger klop op
iNK EN ANDER VERHALE: @@@center@@@iNKEN ANDER VERHALE
by saamgestel deur Marieta NelOntdek ’n wonderwêreld van stories en stemme! Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink. Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brümmer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman. - Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel) - Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook ’n inleiding by elke verhaal. - Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae - Volledig uitgewerkte antwoorde - ’n Woordelys met literêre terme - ’n Woordelys met eksamenterme
uMbovane Owonqenayo
by Cebo SolombelaUMbovane owonqenayo wonqena ngeyona ndlela. Kwaye uyekelo wonke umsebenzi enziwe zezinye iimbovane. Eyona nto abalasele ngayo kukuthetha, nokuthanda ukutya. Ingaba uMbovane owonqenayo uyakuze ayeke ukonqena? Unathi Dyani (illustrator), Senzo Xulu (designer), Linda Nelani (editor).
uMtshato weNtlanzi neNkukhu
by Madoda NdlakuseUbomi buyaqhubeka noba sekutheni na… Siyasanga Madyibi (illustrator), Vuyisa Ngqawani (designer), Linda Nelani (editor).