- Table View
- List View
Soos Die Jangroentjie Kom
by Ella van der MeschtSy sien die donkerblou kortbroekie. Nee, ruk haar hart teen haar lugpyp vas, geen mens kan dit ‘n broekie noem nie. Dis net ‘n stukkie lap, want haar bene is dan gans en al kaal. Daar is ‘n yslike stuk van die meisie se maag wat vir haar, Koba Kellerman, terugkyk voordat die flentertjies ligblou bostukkie vir haar sê dat dit baie beslis nie ‘n dogtertjie is wat hier voor haar staan nie. En die swart kraai wat so kop in die lug teen haar been staan en die jakkals wat sy so liefdevol vashou – en dit hier in die goeie dokter Rudolph Ferreira se huis! Ja, so het Moya Malan saam met dokter Rudolph op Volstruispoort aangekom en Koba Kellerman en die meeste van die ander, soos dominee en mevrou van Biljon, was oorstelp, maar veral vir die hovaardige Estelle Opperman, rykmansdogter en orreliste in die kerk, was dit absoluut ongehoord dat so ‘n meisie met haar veldmaniere – van nou af hier in Dokter Rudolph, die burgemeester van Volstruispoort en haar Rudolph se huis huis kom woon met jakkals en kraai en al! Moya het die Karoodorpie in der waarheid op horings geneem – maar sy het ook vir ou Janneman die verstote ou man wat in sy bouvallige huurhuisie siek gelê het, liefdery versorg… So het sy op die ou end vir Volststruispoort se mense geleer wt die ware betekenis van die Liefde en van ordentlikheid is…
Slagyster
by Rudie Van RensburgDaar’s ’n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar ... In die woude van die Niger-delta word Ryan Deetlefs, ’n Suid-Afrikaanse werknemer van die geldgierige Star Petro, gevange gehou deur ’n rebellegroep wat reeds verantwoordelik was vir die dood van etlike oliewerkers. Haarhoff, Malan en Van Dyk Transport in Kaapstad is ’n baie suksesvolle onderneming, en eersdaags sal die drie kollegas nóg dieper rol in die geld. Hulle het ’n uiters lonende byverdienste, in samewerking met SAPD-hoëlui en die Nigeriese sluikhandel. Maar hoe gemaak met Brink van Dyk en sy Taliban-kwellinge? Carl het afgetree op sy splinternuwe olyfplaas in die Karoo. Hy’s klaar met polisie-mol-dwelmhandel en die skadu-lewe ... totdat sy voormalige bevelvoerder daar opdaag met ’n versoek wat Carl eenvoudig nie kan weier nie — een wat hom in kontak gaan bring met Afrika se mees gewetenlose skurke. En hy’t self nie ’n silwerskoon verlede nie ... Van dit alles moet inspekteur Kassie Kasselman — posseël- en boeremusiekliefhebber, alleenloper-speurder met ’n ernstige waarskuwing op sy diensrekord — sin maak. Iemand het sleg geknoei, maar hoe hoog op strek die kwaad? Slagyster is ’n debuut-spanningsverhaal deur ’n opwindende nuwe stem in die genre, en vir inspekteur Kasselman sal ons vorentoe weer ontmoet.
Tshimange na Mmbwa na tshisusu
by Elke and René Leisink – Translated by Ndivhuho MutsilaTshimange na Mmbwa vha ṱolela nga fasiṱere, vha mbo vhona tshisusu!
Tshifhiwa u wana nguluvhe yawe
by Sehlopa a Malea-lea ASP – Translated by Tshedza TlhakoTshifhiwa u xelelwa nga nguluvhe yawe kha khombo. Hu itea mini nga murahu ha zwenezwo?
Tsiwana
by Saajida Patel – Translated by Tshedza TlhakoAfeefah ndi ṅwana wa tshugulu tshena, mme awe o vhulahwa nga vhazwimi vha siho mulayoni.
Tshitaela Tsha Rafiki
by Louis Greenberg – Translated by Tshifhiwa GangazheRafiki a imisa na mahaḓa. "Ndi zwine nda vha zwone. Hetshi ndi tshitaela tshanga."
Tshipuka tsha zwivhili
by Mlungisi Madlala and Ntombikayise Ngidi – Translated by Ndivhuho MutsilaVha ha Magoḓa vha ṱangana na tshipuka tshiṅwe-vho.
Tshimange tsho ṱalifhaho
by Ursula Nafula – Translated by Tshedza TlhakoVho Kio vha na tshimange tsho ṱalifhaho tshine tsha vhidzwa Safi.
Tshimange tshanga tshi ngafhi?
by Clare Verbeek, Thembani Dladla and Zanele Buthelezi – Translated by Ndivhuho MutsilaTshimange tshanga tsho ngalangala. No vhuya na tshi vhona-vho?
U vhala zwimange
by Nina Orange – Translated by Ndivhuho MutsilaBugu ya u vhalela, u thoma kha pumu u swika kha ṱahe.
U vhala phukha
by Clare Verbeek, Thembani Dladla and Zanele Buthelezi – Translated by Ndivhuho MutsilaZwipuka zwoṱhe zwo farwa nga ḓora. Zwi vhaleni musi zwi tshi ya u nwa maḓi
U tshina
by Tessa Welch – Translated by Doris Manyamalala and Tshedza TlhakoTshirendo tshi nga ha musidzana we a vha a tshi funa i tshina. Mudededzi wawe ha zwi funi, fhedzi mme awe vha a mu ṱuṱuwedzela vhukoni hawe.
U funa maluvha naho a sa vhoni
by Nathaniel Bivan – Translated by Doris Manyamalala and Tshedza TlhakoNganea ya musidzana a sa vhoni ane a takadzwa nga u tshimbila ngadeni.
U bika
by Clare Verbeek, Thembani Dladla and Zanele Buthelezi – Translated by Ndivhuho MutsilaNdi khou thusa u lugisa miroho ya tshilalelo. A hu na muroho une ndi si takalele u u dzudzanya.
Vhuholefhali a si u sa kona
by Agnes Mabururu – Translated by Maphaha Tshimangadzo NelsonMuholefhali a nga si kone u ita zwiṅwe zwithu nga mulandu wa vhuholefhali uho. Fhedzi vhaholefhali vha na vhuṅwe vhukoni na mpho u fana na muṅwe na muṅwe.
Ṅwananyana a no funeswa
by Ritah Katetemera and Mulongo Bukheye – Translated by Ndivhuho MutsilaKukali kune Natabo a ku funesa kwo kwashea, zwino zwo mu vhaisa lwe a shavhela ḓakani,
Ṅwana wa Nḓou aṱoḓaho u ḓivha
by Judith Baker and Lorato Trok – Translated by Maphaha Tshimangadzo NelsonṄwana wa Nḓou aṱoḓaho u ḓivha